Roosskou 2018 met Lynette Beer

Hierdie Oktober bring Lynette Beer van Seeds of Inspiration na die Vrystaat. Moenie die Roosskou misloop nie en bespreek nou al plek om teleurstelling te voorkom.

Die Roosskou 2018 sal by die Oranje Gasteplaas tussen Fouriesburg en Clarens plaasvind. Let wel, die hele familie is welkom en ons sien uit daarna om julle te huisves vir die geleentheid.

Share on facebook
Share on google
Share on twitter
Share on linkedin
Share on pinterest

Leave a Comment